Hierdie baadjie is perfek vir die koue aande en dae van die winter, hy hou jou warm wanneer niemand anders kan nie.
Bestel een size groter as normale size omrede hy n puffer is.
Hierdie Puffer’s is n Riptec en Pongee lining met “batting” aan die binnekant.
Bestellings word elke maandag oggend ingesit.
Verwag 7-14 werksdae vir produksie en aflewering.