🦌 NUUT BY ONS: ELAND JAGTERS VELLIES 🦌
Ontwerp vir die man wat weet wat stilte in die veld beteken.
✔️ Gemaklik vir lang ure in die veld
✔️ Plat sool vir minimale geraas
✔️ Duursaam – gemaak om te hou
✔️ Die perfekte jagvellie
Beskikbaar in ’n verskeidenheid kleure.
📌 Tans beskikbaar op bestelling
⏳ Wagtyd: 2–3 weke
Bestel jou paar nou en stap die veld in met selfvertroue.
Een van die gemaklikste handgemaakte vellies in Suid-Afrika gemaak deur Suid-Afrikaners vir Suid-Afrikaners.