Bietjie meer oor
Horing en Rosies
Met 10 jaar ervaring in die vervaardiging van sport klere het ons gedurende die grendel tydperk baie tyd tot ons beskikking gehad om hard te werk aan ons grootste droom om ook ons eie klere reeks te hê.
Ons Storie

Twee sussies met ‘n passie vir die plaas, jag en visvang, mar ook mal is daaroor om vroulik & modern aan te trek.
Ons het besluit om Horing & Rosies te begin waar ons albei ons passies kan uitleef.
Ons vervaardig ‘n groot verskeidenheid klere vir die hele gesin.

Ons Span

Talya Grundlingh Gouws
Mede-Direkteur
Waar is ons
Pretoria Loop in Winkel
162 Bosveld laan
Wonderboom
Maandag – Vrydag
09:00 – 16:00
Saterdag
09:00 – 12:30
Phone: +27 74 339 1791