๐ฆ NUUT BY ONS: ELAND JAGTERS VELLIES ๐ฆ
Ontwerp vir die man wat weet wat stilte in die veld beteken.
โ๏ธ Gemaklik vir lang ure in die veld
โ๏ธ Plat sool vir minimale geraas
โ๏ธ Duursaam โ gemaak om te hou
โ๏ธ Die perfekte jagvellie
Beskikbaar in โn verskeidenheid kleure.
๐ Tans beskikbaar op bestelling
โณ Wagtyd: 2โ3 weke
Bestel jou paar nou en stap die veld in met selfvertroue.
Een van die gemaklikste handgemaakte vellies in Suid-Afrika gemaak deur Suid-Afrikaners vir Suid-Afrikaners.