Hierdie vellie koop jy nommer pas
3, 4, 5, 6, 7, 8
R550,00
Klassieke styl, egte leer en gemak wat heeldag hou. Perfek vir elke dag – van werk tot ’n lekker naweek in die Bosveld. 🌿
Stylvol • Duursaam • Egte leer
WhatsApp us