Skip to content

Terugkeerbeleid & Termes

Maak asb seker op grootte kaarte (Size Charts) die korrekte item en grootte word bestel 

Indien ‘n item bestel word en dit pas nie, sal die item slegs omgeruil word vir ‘n ander grootte, en die kliënt sal dan verantwoordelik wees vir die koerier kostes. 

Omruil moet binne 14 werksdae geskied 

Geen terug betalings nie 

Termes

Ons eie produkte word met die hand gemaak deur pragtige mense en word nie masjien gemaak nie.
Al ons eie handelsmerkprodukte is eg Suid-Afrikaans, en word hand gemaak, dus maak dit elke produk uniek. 
Let daarop dat die items nie presies dieselfde kan wees as die foto produk nie.
Dit is deel van die handgemaakte proses, wat ons produkte uniek maak.
Al ons produkte word op bestelling gemaak en die lewer tye kan van 2 tot 10 weke wissel.

Van tyd tot tyd bring ons ander handelsmerk produkte in soos nodig is. Maar ons wil ons maatskappy steeds trots op ons eie naam
Horing en Rosies. 

Alle produkte word by die kliënt se huis afgelewer met ‘n koerierdiens van derdeparty wat deur ons gekies is.
Die aflewerings fooi word bereken deur een of die volgende; aflewerings adres, grootte en die gewig van die pakkie.
As die aankoop om een of ander rede nie aan u verwagtinge voldoen nie,
ons ruil of krediteer u rekening met die aankoopprys van die artikel binne 7 dae na die afleweringsdatum.
Ongelukkig aanvaar ons nie gebruikte items terug nie.